If this message is not displaying properly, click here to launch your browser .

October 2012 News & Events

- What's hot in and around Botrivier -

The online version of this newsletter can be viewed on our website.

Van der Stel uitdaging - Botrivier - 27 Oktober 2012

Die gemeenskap van Botrivier staan gereed vir die jaarlikse Oktober fees bedrywighede op die 27ste Oktober. Nagenoeg 2000 atlete word hier verwag vir die 8ste Botrivier – Van der Stel Uitdaging. Die uitdaging bestaan uit 'n bergfiets resies, 'n pretloop en die altyd populere balie resies.

Die uitdaging word aangebied deur die gemeenskap ten bate van die bevordering van uitnemende onderwys deur die Botrivier Education Foundation. Dit sal die 8ste keer wees dat die Botrivier Education Foundation die gebeurtenis aanbied met 'n nederige begin van net 80 deelnemers agt jaar gelede.

Hierdie is meer as net 'n resies, dit is 'n lewende toonbeeld wat vermag kan word met harde werk en eenheid. Die byeenkoms het van die armstes genoop om diep in hulle sakke te grawe om tot hierdie inisiatief by te dra. Sedert die resies in 2010 gebruik gemaak het van aanlyn inskrywings op die webwerf van BEF, www.bef.org.za, het die resies gegroei na 'n R114 000 begroting met 'n prysgeld van R35 000.

Leer meer hieroor op ons webwerf!

Sien JULLE daar!

Die Botrivierders wil graag bydrae tot bevordering van uitnemende onderwys in Botrivier. Die jaarlikse Balie resies is geskep om fondse in te samel ter ondersteuning van Botrivier Education Foundation ( BEF ) in hul toewyding tot tersiere opvoeding.Die datum van die resies is die 27ste Oktober 2012 Begintyd 12h30 -15h00 (deelnemende spanne teen 11h00 asb )

The Botrivier Hotel

Festivities will continue well into the night with special 80's theme party. We are hosting a Dinner (braaivleis) & Disco with some phat tunes are sure to go down. Tickets are R80 per person includes a braaivleis.The best dressed 80's couples will receive some wonderful prizes! Limited tickets available – email or phone us to book tickets. Befriend us on FACEBOOK and find out about live music, dance parties and events.

Botrivier Hotel Gesondheids broodtjie resep

  • 500 ml 'Nutty Wheat'
  • 250 ml semels of gerolde koring
  • 250 ml muesli (opsioneel)
  • 1 teelepel elk van verskillende sade (sesame, sonneblom, lynsaad)
  • 5 ml sout
  • 5 ml koeksoda
  • 500 ml joghurt, karringmelk of dikmelk
  • Sade om oor te gooi
Berei dan die brood soos volg voor:
- Meng die droe bestandele
- Meng koeksoda met melk
- Voeg by, meng goed.
- Skep in broodpannetjie, strooi sade oor.
- Bak plus minus 1 uur op 180 grade celcius

Word Sondae bedien met Katy se romerige botterskorsie sop. ...want u gesondheid is ook vir ons belangrik!

Lees meer oor hierdie resep op ons web-blad!

Geluk aan die Wildekrans span

Aan die Wildekrans span : baie geluk met julle prestasie deur as wynlandgoed van die jaar aangewys te word,Asook die twee goues wat julle ingepalm het by vanjaar se Veritas toekennings!

Can you beat the Botrivier Barrel Race Rollers?

Die vraag is: Kan jy die Botrivier Balie Rollers klop?

Oktober is fees maand in Botrivier! Die kelders van die streek begin al hul balies waks vir die 4de jaarlikse balie resies. Die Botrivier plein is die gemeenskaplike bymekaarkom plek met 'n reeks feestelike bydrywighede soos 'n plaasmark, met braaivleis van Gouga Slaghuis, 'handgebroude' bier, musiek, 'n kinder springkasteel, pryse, die keur van plaaslike wyne en natuurlik die opwinding van die jaarlikse balie resies!

Pryse sluit in 'n balie ter waarde van R7,500 vir die wenspan. Inskrywingsfooi sal R500 per span van vier. Die resies word in aflos beslis met die beste tye wat geneem word ter beslissing van die twee beste spanne wat sake sal uitspook in die finaal.

Read more about this on our website!

Die Botrivier Hotel

Feesvieringe word verleng na die aand met 'n spesiale terugblik na die 80's era. Met ons gas deejay sal u op die maat van die 80's die aand kan kom omdans. Kaartjies sluit 'n braaivleis in en sal R80 per moor beloop.

Die bes gekleede tagtigs uitrustings sal pryse ontvang! Beperkte kaartjies beskikbaar - epos of bel ons spoedig om telleurstelling te voorkom.Bevriend ons op FACEBOOK en hoor eerstehands van orkeste, danse en opskoppe.

Lees meer hieroor op ons web-blad!

Profiles: Pine Pienaar

Naam: Pine Pienaar

Beroep: Skaap en Angus boer van die spog plaas Leeurivier. (Oud Paul Roos Gim onnie).

Buitemuurse aktiwiteite: Sang, dans en leeuswem ... en getroue ondersteuner van Botrivier.

Showing now: Flowering at a Biosphere near you!

Tell us the name of the flower that is currently flowering in the Kogelbergberg Biosphere and get a bottle Wildekrans!

Mengelmoes verassings hierdie Nov/Dec

Ons het 'n mengelmoes verrassings hierdie November/Desember en ernstige talent wat hier optree!

Irish Boereblues met Christoff Beukes & David Delaney, DaDaFM, Piet Botha & Elgin Open Gardens 3, 4 November en 10,11 November

Read more about this on our website!

Stay @ Botrivier Hotel!

Come stay at the Botrivier Hotel for an unforgettable experience! Bookings are essential, so please contact us to reserve your stay!

Trading hours: We are open seven days a week

Our restaurant and bar is now a WIFI hotspot, so come and tune in. We also host functions, birthdays, meals, accommodation and live music for individuals and groups.

Read more about this on our website ... !





Contact Us:
028-284-9640
info@bothot.co.za
www.bothot.co.za




Sent to [EMAIL]
To unsubscribe click on the link below.
Unsubscribe

Protected by
Trust Un-subscribe™ read more
Know someone who would enjoy this email ?
Forward this email
Share this email:

[LIKE]   [TWEET]
Change your email address, name and more
Update your profile
Want to be added to this newsletter?
Click here to be subscribed

Trust Subscribe™ read more
TouchBasePro
Sent using TouchBasePro
If you feel you should not have received this email, please report abuse .